Ruk en Rym 2024 hero background
Ruk en Rym 2024 logo

2024

Woordfees logoWereld logoSteyn logoSpotify logoSognage logoRailways logoPlanet Awesome logoMarshall logoAlwyn logo
Woordfees logoWereld logoSteyn logoSpotify logoSognage logoRailways logoPlanet Awesome logoMarshall logoAlwyn logo

RUK EN RYM-jaarblad 2024

Taalgenoot-RUK EN RYM is in 2024 vir die tweede keer aangebied. Die keurpaneel het bestaan uit Jaco van der Merwe (Bittereinder/Half-Sister), Hunter Kennedy (Fokofpolisiekar/Die Heuwels Fantasties), Jerome Rex, Albert "Vuurwolf" van der Merwe (Spoegwolf) en Rosey die Rapper.

Meer as 80 alternatiewe musikante van regoor Suid-Afrika het ingeskryf en 20 semifinaliste is gekies.

Semifinalists 2024

Lewendige vertonings

Die eerste 10 semifinaliste het by Railways Café in Centurion meegeding vir 'n plek in die finaal en die volgende 10 by Daisy Jones Bar in Stellenbosch as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees. Uiteindelik het 10 finaliste weer by Sognage in Johannesburg om die RUK EN RYM-kroon meegeding.

Semifinals 1Semifinals 2Final

Octavia Roodt en Kyle Kemink het die plakkate vir die byeenkomste ontwerp.

Beoordelaars

Die beoordelaars by die semifinale rondes was Jaco van der Merwe, Paul Riekert (Battery 9) en Augusta Zietsman (Sossi). By die Gauteng-semifinaal is hulle bygestaan deur Henco Harmse van Spotify Afrikaans as gasbeoordelaar, terwyl Karen Zoid die gasbeoordelaar by die Kaapse semifinaal was.

By die Groot Finaal is Jaco, Paul en Augusta bygestaan deur Zaan Sonnekus en Jolyn Phillips (Die Wasgoedlyn) as gasbeoordelaars.

Wenners

Die algehele wenner vir 2024 was die supergroep Dierbaar na die Maan, Die FakboiZ was die naaswenners, Just Mia het derde geëindig, en Die Bom en die Ster was ook onder die top-4.

2024 se vennote het die Spotify ingesluit – dié stromingsdiens het na afloop van die finaal 'n waardevolle werkswinkel vir al die semifinaliste van 2023 en 2024 aangebied.

Fotogalery

Gallery image 1

Rock aan!

Gallery image 2

Voel die bas!

Gallery image 3

Rym en rebellie.

Gallery image 4

Skree vir die skare!

Gallery image 5

Klankbaan van ons jeug.

Gallery image 6

Ruk die mik!

Gallery image 7

Woorde is wapens.

Gallery image 8

Snare en stories.

Gallery image 9

Mosh nou, huil later.

Gallery image 10

Beats en bars.

Gallery image 11

Vonk in my verse.

Gallery image 12

Drop daai beat.

Gallery image 13

My flow, my vuur.

Gallery image 14

Swaar lirieke, lig bene.

Gallery image 15

Bars gebou op pyn.

Gallery image 16

Van die straat tot die verhoog.

Gallery image 17

Geen terughou nie.

Gallery image 18

Loud en trots.

Gallery image 19

Die verhoog is my kerk.

Gallery image 20

Een kans. Een skoot.

Gallery image 21

Klap dit!

Gallery image 22

My stem, my wapen.

Gallery image 23

Skree soos jy voel.

Gallery image 24

Hartklop = Hi-hat.

Gallery image 25

Van drome tot decibels.

Gallery image 26

Geen genre, net gevoel.

Gallery image 27

Bloed, sweet en snare.

Gallery image 28

Dis nie net musiek nie, dis mens wees.

Gallery image 29

Die beat hou aan klop.

Gallery image 30

Verloor jouself in die klank.

Gallery image 31

Ons is die chaos agter die stilte.

Gallery image 32

Draai die volume op!

Gallery image 33

Onverskrokke op die verhoog.

Gallery image 34

Verse met venyn.

Gallery image 35

Kuns in klank.

Gallery image 36

Snare soos stories.

Gallery image 37

Rap is my respek.

Gallery image 38

Alternatief, altyd.

Gallery image 39

Van garage tot glorie.

SpotifykykNETWoordfeesMarshall MusicThe Nothing ClubThe Daisy Jones BarRailwaysSonder InkLocally YellowSteyn IPThe PaperclipWereld

Ruk en Rym logo

2026 Ruk en Rym - All Rights Reserved